top of page

Exclusive Paints vir al jou nuus in Vereeniging

Hou die spasie dop

 

2016 Atletiek byeenkoms

Exclusive Paints en Pietra Hardeware was betrokke by Laerskool Voorwaarts se atletiek dag wat gehou is op 19de January 2016

DISTRIK 7 LANDLOOP DAG

Exlusive Paints het al die Koeldrank ysies geborg by die Distrik 7 Hoerskool en Laerskool Landloop Dag in Vereeniging

wat op die 7de September gehou is.

 

Skole van distriK 7 soos vanaf Sasolburg, Vereeniging, Vanderbijlpark, Meyerton, Heidelberg

en vele meer was by die landloop dag.

 

 

 

Gesamentlike atletiek dag gehou by  LAERSKOOL DR Malan Meyerton 

Pietria Hardware, Exclusive Paints, PPC en Essential Hardeware   

 

Trudie Grobler van  Exclusive Paints, Riaan en Jaunine van Essential Hardeware en ook ander handing die medaljes aan die studente.

 

" Exclusive Paints vir al jou nuus in Vereeniging- Hou die spasie dop"

_______________________________________________________________________________________________________CANSA WEDLOOP  

EXCLUSIVE PAINTS DOEN DIT ALWEER.

"WE STAY INVOLVED"

_______________________________________________________________________________________________________

Call: 016 423 2520 / 016 454 0029 / 081 596 5014
Fax: 016 454 0031

VISIT

EXCLUSIVE PAINTS

CNR Houtkop and King Streets

Duncanville

Vereeniging

1939

Call

T: 016 423 2520

016 454 0029

081 596 501

F: 016 454 0031

  • Wix Facebook page
  • Wix Twitter page

© 2014 EXCLUSIVE PAINTS Essential Hardware.

Proudly created by GBB

bottom of page